English version available on request
Om vir die sagteware te kwalifiseer, stuur die "tell a
friend email" vir 50 vriende wat jy dink daarby kan baat.
op 2 maniere:Hoe? Stuur die template vir vyftig mense (sonder om dit te spam) en cc dit ook vir my. Of vra vir Jan Willem om dit namens u te doen. Waar kry ek hierdie email template? 1. Copy & paste dit hieronder of 2. stuur 'n blanko email aan JW by die email adres in die boonste prentjie met "Cashflow club tel a friend" in die Subjectline en ons stuur vir u die email om aan te stuur.
|
![]() Om vir die gratis "Think and Grow rich" te kwalifiseer, stuur die "tell a
friend email" vir 10 vriende wat jy dink daarby kan baat.
op 2 maniere:Hoe? Stuur die template vir tien mense (sonder om dit te spam) en cc dit ook vir my. Of vra vir Jan Willem om dit namens u te doen. Waar kry ek hierdie email template? 1. Copy & paste dit hieronder of 2. stuur 'n blanko email aan JW by die email adres in die boonste prentjie met "Cashflow club tel a friend" in die Subjectline en ons stuur vir u die email om aan te stuur. |
Tell a friend email template:
Hallo daar
RE: Boekhouer hou
Ek het
onlangs aan jou gedink, toe ek met 'n uitsonderlike persoon/idee te
doen gekry het. Soos jy kan dink, kry 'n mens gereeld versoeke van
vriende en familie vir verwysings na professionele
dienste.
Natuurlik is ek konserwatief oor wie ek na my
kliënte/vriende/kennisse verwys, en dink tog dat jy kan baatvind om
te weet dat, ek van tyd tot tyd vir jou iemand kan aanbeveel wat
uitstekende diens vir my gelewer het wat vir jou van nut kan
wees.
Een so 'n verwysing is Jan-Willem Kühn (ons noem hom
JW). Hy is 'n boekhouer en bied 'n oplossing vir mense wat
besighede van die huis af bedryf. Mense wat graag wil leer, want hy
is self so, lees sy storie op sy
webtuiste (Sien ook sy CV daar).
Weekliks het ons ook
groepsessies, MET POSITIEWE GROEPSDRUK om ons aan te spoor. Jy kan
ook mense nooi wat net wil kom kyk. Hy gee die boek "think and
grow Rlch" en ook ander boeke verniet weg. Natuurlik betaal hy
die kostes, maar ons hoef dit nie by hom te koop nie.
Vra
wat mense soms vra:
Wat
is dit?
JW
leer ons hoe om Robert Kiyosaki se beginsels in Suid-Afrika toe te
pas, want die meeste mense dink dit werk nie... (ook maar goed hulle
dink so nè...) en hy loot 'n paar pryse uit vir die een wat die meeste mense na sy website verwys.
Waar
wen ons die sagteware en boeke?
Sien http://bit.ly/giftsfromjw
Oh, by the way...
If you know of someone who struggles with or are new at the bus.iness from home idea. Who would appreciate the kind of service he offers (see his website http://bit.ly/cashflow_jw for more info), he would love to help them. So, when you think of these people, just call JW with their name and number. He'll be happy to follow up and tend to their needs for you.
Hoop
jy neem ook deel in hierdie
Groete


